KRONENDAL INWONERS IS DIE  Krone VAN Wysheid EN VAN Liefde

 

Meer oor Kronendal

Kronendal is ‘n verskaffer van geassisteerde en onafhanklike verblyf vir senior burgers, gevestig in Arcadia, Pretoria.

 Meer Inligting 

Akkommodasie

Kronendal Aandeleblok Maatskappy Beperk verskaf bewoningsreg aan ongeveer 230 senior burgers.

 Meer Inligting

Dienste

24 uur sekuriteit, 3 gebalanseerde etes per dag en ‘n Haar salon is van die dienste wat hier by Kronendal beskikbaar is.

 Meer Inligting 

  • Kronendal Aftreesentrum is ‘n “toesluit en ry” oord vir seniors bo 50 jaar, in een groot gebou gesentreer met 24-uur sekuriteit. Dit word bedryf sodat inwoners die “hotel ervaring” beleef.
  • Totale versorging is beskikbaar vir seniors wat dit benodig.Kronendal word omring deur bekende hospitale en is op die “Gautrain-busroete” geleë.
  • Seniors geniet kulturele en geestelike ontspanning.
  • Hoewel in stad geleë, geniet inwoners ‘n pragtuin met voetpaadjies vir hul wandelings.
  • Gastekamers(bed en ontbyt) is beskikbaar vir inwoners se familie.

KONTAK ONS

Jou Naam (verpligtend)

Jou E-pos adres (verpligtend)

Telefoon No (verpligtend)

Boodskap