Februarie 2015


Uitgawe 18

Die laaste maand van die somer het aangebreek en die boom voor my huis kan nou nie meer wag om sy blare af te gooi nie – hy het sommer al begin, tot my ontsteltenis!

Ons is deur ‘n klompie vergaderings die afgelope maand en dit gaan baie goed met Kronendal. Ek hoop elke Kroon kan vir ons ‘n nuwe Kroon bring!

Ek wil graag ‘n spesiale dankie aan Chrisse J van Vuuren rig omdat sy so getrou vir my nuus vir die Kroon bring. Mag elke Kroon weereens die Genade van ons Hemelse Vader in Februarie ondervind.

Groetnis

Redaktrise (Wanie)

Algemene Nuus


Bo: Kronendal Inwoner-skomittee. Hierdie dames het hulle in 2014 beywer vir die geestelike en kulturele welstand van ons Krone. 

Hulle is agter v l n r: Chrissie J van Vuuren, Bets Faure, Oumies Greeff (bestuurder), Quini Myburgh en Isabel Joubert. 

Voor v l n r: Esther Theron, Makkie Theron en Francis Coetsee.

Die Inwonerskomitee van Kronendal

Elke lid het sy werk aan haar toevertrou met ywer voltooi. 

Qiuni was die voorsitter en het gesorg vir die vermaak. 

Bets was die minister van finansies.

 Chrissie en Esther het die mini-mark en verkope hanteer. (Hulle weet hoe om geld te maak!) 

Makkie het ons nuwe Krone verwelkom.

Isabel sorg dat elke Kroon gelukgewens word op sy/haar verjaardag. 

Francis was die sekretaresse en moes sorg vir die notules.

Nou ja, vir Oumies ken ons almal, sy is die baas van die plaas! Jy luister as sy praat! 

Aan elkeen van hierdie lede wil ek graag namens al die Krone ‘n baie groot dankie sê vir wat hulle vermag het die afgelope jaar. 

Vir die van hulle wat vir ‘n volgende termyn verkies is, mag julle deur Sy genade ‘n baie gesonde en geseënde jaar hê.

“I can’t change the direction of the wind, but I can adjust my sails to always reach my destination”  – James Dean
“Nothing is impossible, the word itself says “I’m possible” – Audrey Hepburn
“Start by doing what’s necessary; then do what’s possible; and suddenly you are doing the impossible”  – Francis of Assisi

Be the rainbow in someone’s cloud this month!  

Allerlei Stories, Feite en Geite

Ontmoet Mara van Deventer 

Sy het in Kroonstad grootge-word. Sy is op die jong oud-erdom van 20 getroud met ‘n sakeman van Kroonstad. Sy was ‘n tuisteskepper en het haar wederhelf gehelp wan-neer nodig in die besigheid. Sy was vir 10 jaar op die Oranje Vroueverenigingbestuur. Sy het haar eggenoot in 1993 aan die dood afgegee. 2 Kinders,5 kleinkinders en 2 agterkleinkinders kyk nou baie mooi na haar, waar sy vir 10 jaar al ‘n Kroon is.

Mara was die eerste persoon wat nuus vir die Kroon ge-bring het.

Meet Gunther en Girtie Eckl

They are one of our married couples. They are an example of happiness.

Gunther, the son of German parents, was born in Karlsburg, Chechoslovakia. His father died in the World War in 1902 when he was 2 years old. Gunther immigrated to South Africa in 1965. He qualified as a Service Engi-neer and work for a Swiss company. He retired in 2005.

Gunther met his sole mate, Girtie Becker, through a mu-tual friend in 1975. They got married in 1998.

Girtie grew up on the farm Bakenskop and her parents moved to Modderrivier near Kimberley when she was 12 years old. After matric she did a 3 year course at the Kimber-ley Technicon and workd as a secretary for 42 years. She also stayed in Italy for a few years but returned to her homeland. She retired in 1997 just before her marriage.

This couple is since April 2013 very happy Crowns after I nagged them for 4 years to come and stay in Kronendal.

Later this year friends of them from overseas will be visiting them and are already booked in at our guest room.

Gee dit liewer nou

Gee my nou die haelwit rose wat jy eendag op my graf wil plaas.

Rangskik nou die lelies in jou duurste blomme vaas.

Gee dit nou terwyl die geur my lewe kan versoet en onderskraag.

Gee dit nou terwyl my hart se honger soos ‘n wurm knaag.

Gee dit nou terwyl dit matelose vreugde kan verskaf.

En plaas die doring kransie wat jy nou gee op my graf.

Eendag sal ek van jou rose op my graf niks weet.

En dan doen ‘n doring kransie aan my hart geen leed.

God het ons vir Homself gemaak, en ons hart bly onrustig tot dit rus vind in Hom – Augustinus

Humor/Humour

Wise words

Brains of older people are slow because they know so much. 

People do not decline mentally with age, it just takes them longer to recall facts because they have more information stored in their brains, scientists believe.

Much like a computer struggles as the hard drive becomes more full, so humans also take longer to access information, it has been suggested.

to access information, it has been suggested. Researchers say slowing down is not the same as cognitive decline. 

The human brain works slower in old age, but only because they have stored more information over time. The brains of older people do not get weak. 

On the contrary, they simple know more, but just may not be able to access the information.  

Also, older people often go to another room to get something and when they get there, they stand there wondering what they came for. 

It is not a memory problem, it is nature’s way of making older people do more exercise.

SO THERE!!

Uitknipsels






Verwelkomings

Gebede

Sterftes 

Mev. HAM du Plessis 501 

Mrs JM Kearney 6XZ

Ons dink aan Andre (Salon) en Ronnie (Instandhouding) wie se gesondheid op die oomb-lik nie van die beste is nie. Ons versoek al ons Krone om in hul gebede aan hierdie personeellede te dink.

Emsie Maartens 4V

Februarie Verjaarsdae

7 Julet Henning 3 W

9 Helene Louw Pers

15 Ansa Cilliers 9W

17 Heilie Gravett 90

17 Martie van Wyk 4 PR

18 Ronnie Anderson Pers

22 Anna Bezuidenhout 1 C

23 Willie Snyders 4 ABC

25 Louise Roux 5 ABC

25 Anna Le Roux 7 EF

26 Madder Steyn 3 PR

28 Molie Badenhorst 2 A

28 Betsie Beyers 1 G

28 Susan Boxhoff 10 XZ

Allerlei

  • Reënval vir Januarie: Slegs 67mm in 11 dae  – Vorige Hoogste : 371mm in 2006 – Vorige Laagste : 67mm in 2014, 71mm in 2013, 72mm in 2012, 81,5mm in 2007 – Verskaf deur Aat van der Dussen
  • Dít is die geheim van vreugde: om nie te stry vir jóú wil nie, maar om jou eenvoudig en geheel en al aan God se wil oor te gee en só jou vrede vind – Evelyn Underhill