Maart 2018 Uitgawe 54

The month of love has just passed. We had a lovely Valentine’s Day. Thank you very much to everybody who made it so special  – certainly one of the best we’ve ever had.

With the grace from God we lost only a few Crowns the last couple of months. A big thank you to our frail care unit who always takes good care of our Crowns. I’m sure that this is one of the reasons of Betsie’s 103 years. During March we are celebrating Elsa Cheesman’s 100 years. Annemarie and Karin are having busy times baking cakes for these celebrations., but I’m sure they are doing it with the deepest love and kindness.

May you all have a wonderful March.

 

Kroongroete/Crown greetings

Wanie (Redakteur/Editor)

 

 

  

Swannie Swanepoel en sy oorlede gade het op 1/03/2016 Krone geword, maar sy het hom ontval op 20/07/2017.

Hy het op Machadodorp grootgeword en gematrikuleer op Belfast. Hy het vir die Spoorweë begin werk op Nelspruit, daarna na Breyton en laaste na Pretoria.

Op Breyten het hy sy oorlede vrou ontmoet. Sy was ‘n nooi Kruger en ‘n onderwyseres.

Swannie het altyd rugby gespeel maar het later sy been gebreek. In Pretoria het hy begin skyfskiet. Hy het aan die Pretoria-oos Skyfskietklub behoort. Hulle het gereeld gaan prysskiet op Bloemfontein. Hy is toe gekies vir die eerste Skyfskiet Springbokspan vir SA wat in Engeland gaan skyfskiet het. So het hy altyd ‘n Springbok gebly totdat hy later die Noord Transvaal se span begin afrig het.

Hy het bly afrig totdat hy ‘n

heupvervanging moes kry. Nou is hy afgetree en rus hy, soos hy sê.

Swannie ek dink jy het genoeg gewerk in jou lewe dus verdien jy daardie rus.

 

      

Bo: Op 14/02/2018 het die Krone heerlik Valentynsdag gehou. Everybody had to wear red and white.

Sonja Smith  from Sonja Smith Funeral Group was the sponser. Sonja is also one of the directors. Left: Sonja and Dr Nelia Drenth, the new social worker of Kronendal.

2nd Picture: The manager introduced Nelia to the residents.

On this occasion there were 3 prizes. Madder Steyn won as the best dressed gentleman and Theresa van Heerden as the best dressed woman. (3rd picture)

Die prys vir die persoon wat die beste die liefde beskryf het, was Rudi Urtel. Hy het gesê “Liefde is vir my ma!’ Is dit nie pragtig nie. Hy het die voorreg om saam met sy ma hier te woon.(Op die 3de foto )

4de Foto: Die bestuurder en Annemarie geniet ‘n grappie saam!

Onder: Theonette Vogt van Bosveld Stereo het die dag opgevrolik met lieflike sang.

  

Bo: Betsie Beyers, ons oudste inwoner—’n jonge 103 jaar oud! Die inwoners en personeel het heerlik saam met Betsie hierdie dag herdenk. Quini het die gelukwensing gedoen en Wanie het die ruiker oorhandig. Die dag is opgevrolik met Theonette Vogt se lieflike stem wat Betsie toegesing het. Die koek was ‘n gesamentlike poging—Annemarie en Karin het dit gebak en Chris het die versiering gedoen. Baie dankie aan hierdie drie. Die inwoners het heerlik gesmul.

Betsie mag jy God se rykste seën vir jou volgende lewnsjaar ervaar.

 

Bo: Toe Martie van Wyk en haar oorlede eggenoot destyds uit Switzerland terugkeer na SA met ‘n klein babatjie, het haar ma vir haar ‘n kind van 12 jaar uitgewys as ‘n goeie kinderoppasser. Hierdie oppasser, Juliette, het die ander dag vir Martie kom kuier hier in Kronendal. Juliette het, jy kan maar sê, Martie se kinders groot gemaak. Juliette het destyds slegs Sub B gehad en Martie het haar laat skoolgaan en ook laat oplei as onderwyseres.

So ‘n vriendskap is kosbaar.