April 2019 Uitgawe 67

Jy het ‘n groot verlede, Jesus sterf vir jou,

Jy het ‘n groot hede, Jesus Leef vir jou

Jy het ‘n groot toekoms, Jesus kom vir jou!

Geseënde Paasfees

 –  JESUS LEEF!!!!

Kroongroete/Crown greetings

Wanie (Redakteur/Editor)

 

 

THE 2ND OLDEST CROWN

       

On 9th March we celebrated Elsa Cheesman’s 101st birthday. Together with her were her granddaughter, Anne, her daughter Anne and her care worker. Daughter Anne is also a resident here and the eldest Down Syndrome in South Africa. Elsa is still very concerned about her daughter.

The manager congratulated Elsa and then the Care workers’ choir delivered 3 songs after which each one gave Elsa a hug.

Granddaughter Anne thanked each and every one after which the tea and cake were served.

We are so proud to see how old our Crowns become.

 

      

Annemarie het besluit die Krone moet ‘n vingerlek-lekker middagete hê. Daar was heerlike ribbetjies met skyfies en die heerlikste vars tuis gebakte broodrolletjies. Die Krone was so beïndruk dat daar besluit is om dit nou ‘n gereelde ete te maak.

Die Kroon wat dit die meeste geniet het, was Susan le Roux van die 2de vloer. Moenie Rina vergeet nie—sy staan reg by die wyn want dit was Corrie Briel se verjaardag ook!