Dienste


Die volgende dienste word verskaf

  •  Verpleging : Noodoptrede deur versorgingspersoneel. 
  •  Skoonmaak van publieke areas.
  • 24 uur Sekuriteit

Die maandelikse heffing sluit in: 3 etes per dag, water & elektrisitiet en skoonmaak van eenhede.

24 Uur versorging word teen ‘n addisionele koste gehef.

Maandelikse heffing bedrae is beskikbaar op aanvraag.

Ander dienste ook beskikbaar maar ekstra kostes mag van toepassing wees:

  • Onderdakparkering
  • Alle instandhoudingswerk aan private eiendom en toerusting sal teen tyd en materiaal gebruik verreken word. 
  • Bediening van etes in die kamers 
  • Huur van Telefone
  • Haar salon
  • Biblioteek
  • Weeklikse kerkdienste

Kontak ons gerus indien U meer inligting versoek.