June/ July 2017 Edition 46
May 2017 Edition 45
Die afgelope tyd was daar so baie vakansiedae en ek glo ons personeel kon so ‘n bietjie rus. Nou kruip die winter vinnig nader en ek hoop ons Krone bly gesond. Onthou om die lanklewe pilletjies te drink! As julle nou onthou om dit te drink en ons kry so baie nuwe Krone by, is Kronendal een van die dae weer vol!
April 2017 Edition 44
March 2017 Edition 43
Ek is terug en gesond en het ‘n nuwe bestuurder! In 2012 was ek ook vir ’n operasie in die hospitaal en toe ek terugkom was hier ’n nuwe bestuurder. Dus moet julle bekommerd wees—elke keer as ek hospitaal toe gaan, kry Kronendal ’n nuwe bestuurder!! Hou duim vas ek gaan nie gou weer hospitaal toe nie.
February 2017 Edition 42
January 2017 Edition 41
Nou is dit alweer ‘n nuwe jaar en alles begin van vooraf. Hoop almal het heerlik saam met familie, Kroonfamilie en vriende Kersfees gevier. Mag elke Kroon ‘n voorspoedige en gesonde 2017 beleef.
December 2016 Edition 40
Another year has passed and 3 years 3 months since Oumies started here. Now she’s leaving to be the manager of another retirement centre. We wish her all the best and we hope that she’ll be longing for us. There is no other home like Kronendal.
November 2016 Edition 39
October 2016 Edition 38
September 2016 Edition 37
Ai dis so jammer, ons het alweer 4 Krone verloor. Sterkte aan hierdie families. Ons het darem weer 4 Krone bygekry. Baie welkom aan hulle. Antoinette Austin was al 2 maande terug op ons nuwe intrekker lys, maar weens omstandighede kon sy nou eers intrek.