Tariewe

slide120

Die onderstaande is betaalbaar met die ondertekening van kontrak.      

Soort eenheid Bewoningsreg (1)  Toelatingsfooi (2) Kontrakkoste (3) BTW 15% (2&3) Aandeel-prys Totaal Betaalbaar
1 Kamer Suid R56,400 R37,600 R100 R5,655 R1 R99,756
1 Kamer Noord R62,550 R41,700 R100 R6,270 R1 R110,621
2 Kamer Suid R139,000 R92,700 R100 R13,920 R1 R245,721
2 Kamer Noord R160,000 R106,700 R100 R16,020 R1 R282,821
3 Kamer Suid R219,000 R146,000 R100 R21,915 R1 R387,016
3 Kamer Noord R248,000 R165,400 R100 R24,825 R1 R438,326
Suite 2 Kamer Suid R120,000 R80,000 R100 R12,015 R1 R212,116
Suite 2 Kamer Noord R134,000 R89,400 R100 R13,425 R1 R236,926
Suite 3 Kamer ABC R250,000 R167,000 R100 R25,065 R1 R442,166 

Sekere kamers is besikibaar om te huur.

DIE VOLGENDE DIENSTE WORD VERSKAF

  • Verpleging : Noodoptrede deur versorgingspersoneel
  • Versorging : R10,700 (vol-sorg) / R5,570 (half-sorg) / R3,750 (kwart-sorg) per maand per persoon plus maandelikse heffing
  • Etes : In die eetkamer – 3 maal per dag ingesluit by maandelikse heffing
  • Skoonmaakdienste : Eenhede en publieke areas ingesluit by maandelikse heffing

 Die maandelikse tariewe vir die verskaffing van dienste is as volg: (Effektief 01-03-2021)

* 1 persoon in 1 kamer R8,140 * 2 persone in 1 kamer R13,060
* 1 persoon in 2 kamers R11,350 * 2 persone in 2 kamers R16,050
* 1 persoon in 3 kamers R14,660 * 2 persone in 3 kamers R19,300
  * 3 persone in 3 kamers R23,540

Huuropsie

  • 1-Kamer eenhede (Suid) R2,890 per maand plus heffing
  • Deposito (terugbetaalbaar) R12,000.
  • Onderdakparkering is beskikbaar teen R160 per maand.
  •  Alle instandhoudingswerk aan private eiendom en toerusting sal teen tyd en materiaal gebruik verreken word.
  • Kamerdiens word teen koste gehef indien nie op versorgingsheffing.
  • Telefoonhuur per maand = R65 plus oproep koste