Edition 34 June 2016

die kroon

I hope each Crown mother had a wonderful Mother’s Day because our Crown mothers need the best. They are all so beautiful and we all love them very much.

In June we have our Annual General Meeting of the Shareholders. I hope that everything will run smoothly and we are looking forward to a wonderful evening together.

Nou is die Winter hier en ek sien almal se warm baadjies is aan. Ek hoop almal drink hulle doepa teen die wintersiektes want gesond bly moet ons gesond bly!

Karin en die Inwonerskomitee bak pannekoek! Graag sê ek baie dankie aan hulle wat so ywerig fondse insamel.

Aan al die Kroonvaders, wat in die minderheid is, mag julle ‘n wonderlike Vadersdag hê. Mag ons Hemelse Vader julle getrou bewaar. We love you just as much as we love our Crown mothers.

Groetnis/Regards

Wanie (Redakteur/Editor

 

Coba Afskeid 1                   Coba Afskeid 2

Bo: Op 26 en 27 Mei het die inwoners en personeel onderskeidelik van Coba Pretorius van die Versorgingseenheid afskeid geneem. Sy tree nou af maar ons gaan haar nog van tyd tot tyd sien.

Coba was eers ‘n Kroon maar het toe verhuis maar sy het egter ‘n personeellid gebly.  Die kombuis het heerlike eetgoed voorgesit. Na toesprake van Quini, Oumies en Vicki was Coba aan die beurt. Sy het met ‘n pragtige voorlesing afgesluit.

Die 27ste het Coba ‘n samekoms vir die versorgingspersoneel gehou. Edward was stout genoeg om haar in ‘n rolstoel uit te  neem—voete en hande in die lug.

 

Wat is die slaap ‘n wondersoete ding!

 

Slaap

Bo: Ai die pad van die eetsaal na die huis is darem net te ver! ‘n Mens moet darem oorslaap!.