October 2016 Edition 38

die kroon

Now we are looking forward to our Spring day! I just want to see smiles and happiness the whole day. Try to wear colourfull clothes that will remind us of Spring. You may even wear hats. If we’ve got music, please  make a few dance steps. The world must see we are blessed with happy Crowns.

Kitchen staff, I know your are going to work very hard and I hope you will be appreciated by every Crown.

Mag elke Kroon en personeellid oorvloedige genade en liefde ondervind om elkeen met respek en deernis te hanteer.

 

Kroongroete/ Crown greetings

Wanie (Redakteur/Editor)

rina

Bo: Rina Verster,die dame by die haarsalon., ook ‘n kranige Rummykub speller.

Gebore in Brakpan en gematrikuleer in Klerksdorp. Sy verhuis toe na Pretoria waar sy 10 jaar by die Lugmagbasis Waterkloof gewerk het as ontvangsdame. Gedurende hierdie tyd moes sy ook die Staatspresident en ministers in die ontvangslokaal ontvang en metverversings bedien. Daarna is sy oorgeplaas na Militêre inligting as ontvangsdame.

In 1972 is sy getroud en in 1976 is hulle oorgeplaas na die Sonderwater gevangenis waar haar man kolonel in die Gevangenisdiens was. Hier het Rina ook gewerk tot met hul aftrede in 1985.

Ná 2 jaar tuisbly het sy weer vir 6 jaar by die Magaliesrand Rehabilitasiesentrum. Sy moes ophou werk weens haar man se siekte—Alzheimers. Sy het hom 9 jaar tuis versorg tot met sy dood in 1999. Die eensaamheid het haar gevang en gaan werk toe in haar vriendin se klere boutique in Rayton.

Haar ma is op haar verjaarsdag oorlede en skielik word Rina baie siek weens depressie en is ook gediagnoseer met motor-neuronsiekte.

Rina het baie empatie met Alzheimer-pasiënte. Sy hou daarvan om haarself besig te hou en is ‘n Kroon vanaf Julie 2013.

 

loreinLorein Winter skryf hierdie pragtige brief:

Nege jaar gelede het my dogters my aangemoedig om na Pretoria te verhuis sodat ek naby hulle kon wees. Ek het toe nog voltyds in Johannesburg gewerk maar het toe met die oog op die toekoms besluit dat dit ‘n goeie skuif sou wees en so het ek by Kronendal beland. Ek was fiks, relatief gesond en kon my lewe behartig. Nou, 9 jaar later, is dit ‘n ander storie. Ek het ernstige probleme met my voete opgedoen en moet pal behandeling ontvang en nou ook operasies aan albei my voete. Die eerste 2 operasies is verby en ek is besig om te herstel na 6 weke in die kamer. Ek dank die vader dat die operasies ‘n sukses was.

In hierdie tyd van herstel het ek net die wonderlikste dienste van die Kronendal personeel ontvang! Dit sluit almal in: die bestuurder en haar personeel, die kombuis en die kelners wat my kos moes aandra, die verpleegpersoneel wat deurentyd my moes versorg want ek mag nie op my voet getrap het nie, my kamer hulp, die matrone en haar personeel wat deurentyd beskikbaar was en dan enkele inwoners wat praktiese hulp verleen het. My kinders wat baie goed vir my is het gemoedsrus gehad want hulle het geweet hul ma word uitstekend versorg.

EK DANK MY HEMELSE VADER WAT ALTYD DIE BESTE WEET, DAT HY MY NA KRONENDAL GELEI HET!

Ek verseker die personeel dat ek elke dag vir hulle bid en vra dat die Vader hulle wysheid en insig gee vir die groot taak wat op hulle skouers rus, dat Hy elkeen van hulle die krag sal gee wat hulle nodig het na die eise van elke dag en dat Hy Kronendal in al sy fasette ryklik sal seën.

Kom ons wees almal so dankbaar  – Red

 

 

Charmaine Raubenheimer verskaf die uitleg van Psalm 23:

 

Die Here is my Herder, niks sal my ontbreek nie:

Dit sal my nie ontbreek aan vrede nie                      : want Hy laat my neerlê in groen  weivelde

Dit sal my nie ontbreek aan rus nie                          : want na waters waar rus is,lei Hy my heen

Dit sal my nie ontbreek aan genade nie                   : want Hy verkwik my siel

Dit sal my nie ontbreek aan leiding nie                    : want Hy lei my in die spore van geregtigheid om Sy naam ontwil

Dit sal my nie ontbreek aan moed nie                      : want al gaan ek ook in die dal van  doodskaduwee, ek sal geen onheil  vrees nie

Dit sal my nie ontbreek aan vriendskap nie            : want “U is met my”

Dit sal my nie ontbreek aan vertroosting nie          : want “U stok en U staf vertroos my”

Dit sal my nie ontbreek aan oorwinning nie            : want “U berei die tafel voor my  aangesig”

Dit sal my nie ontbreek aan blydskap nie                 : want “U maak my hoof vet  met olie”

Dit sal my nie ontbreek aan versadiging nie            : want my beker loop oor

Dit sal my niks ontbreek in hierdie lewe nie            : want net goedheid en guns    sal my volg al die dae van my lewe

Niks sal my hiernamaals ontbreek nie                      :want ek sal in die huis van die Here bly  tot in lengte van dae

          DEEP THOUGHTS

Maybe God wants us to meet a few wrong people before meeting the Right one so that when we finally meet the right person, we will know how to be gratefull for that gift.

When the door of happiness closes, another opens, but often times we look so long at the closed door that we don’t see the one which has been opened for us.

The best kind of friend is the kind you can sit on a porch and swing with, never say a word, and then walk away feeling like it was the best conversation you’ve ever had.

It’s true that we don’t know what we’ve got until we lose it, but it’s also true that we don’t know what we’ve been missing until it arrives.

Giving someone all your love is never an assurance that they’ll love you back! Don’t expect love in return; just wait for it to grow in their heart but if it doesn’t, be content it grew in yours. It takes only a minute to get a crush on someone, an hour to like someone, and a day to love someone, but it takes a lifetime to forget someone.

Don’t go for looks; they can deceive. Don’t go for wealth; even that fades away. Go for someone who makes you smile because it takes only a smile to make a dark day seem bright. Find the one that makes your heart smile.

There are moments in life when you miss someone so much that you just want to pick them from your dreams and hug them for

real!

Dream what you want to dream; go where you want to go; be what you want to be because you have only one life and one chance to do all the things you want to do.